Ons is so opgewonde om
ons spesiale dag saam met
jou te vier.
15:30 vir 16:00
Die Ou Huis, Upington
Kleredrag
Netjies, Vrolik en Kleurvol
Song of Solomons 3:4
Ons is baie lief vir al julle kinders,
ongelukkig weens beperkte spasie vra ons dat slegs gespesifiseerde kinders en plus ones die dag bywoon
Jou teenwoordigheid is meer as genoeg vir ons. Sou jy ons wel wil seën met 'n geskenk sal 'n finansiële bydra tot ons nuwe hoofstuk opreg waardeer word.
MJ Steyn
Capitec
Account Number: 1573071968
Type of Account: Savings
Ref: Jou naam + troue
Voor of op 31 Julie 2026